Preek Opnames

Erediens - 16 Februarie 2025


Listen Later

Prediker: Nadia Muller
Teks: Jeremia 17:5-10
Tema: Die probleem van die hart, is die hart van die probleem

Ons sê so maklik dat ons op die Here vertrou, maar as ’n mens kyk na die statistieke van mense wat sterf aan hartaanvalle, depressie en ander stresverwante siektes, besef ons dat ons dit dalk net sê – terwyl ons eintlik net op onsself staatmaak.

God word maklik net ’n Sondagoggend-, Bybellees- en bid-God, in plaas van die Een op wie ons regtig daagliks vertrou.

Ons gesels oor hoekom dit belangrik en nodig is om werklik op God te vertrou, en ons deel praktiese idees oor hoe ons dit in ons alledaagse lewe kan doen.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Preek OpnamesBy Simondium Familiekerk