Preek Opnames

Erediens - 18 Augustus 2024


Listen Later

Prediker: Nadia Muller
Teks: Johannes 4
Tema: Die jaar van Jesus: Om vir Jesus water te gee.

Daar is soveel wat ons by Jesus kan leer in hierdie gedeelte, veral oor hoe Hy mense ontmoet en kies wie Hy ontmoet. As volgelinge van Jesus streef ons daarna om al hoe meer soos Hy te wees, maar dikwels is ons eerder soos die vrou in hierdie verhaal—ons sien Jesus nie raak wanneer Hy reg voor ons staan nie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Preek OpnamesBy Simondium Familiekerk