Preek Opnames

Erediens - 18 Februarie 2024


Listen Later

Prediker: Nadia Muller
Teks: Mat. 4 en 6
Tema: Om te vas of nie te vas nie...

Lydenstyd is 'n belangrike periode van 46 dae in ons kerkkalender wat gewy word aan intensiewe besinning oor Jesus se kruisdood en opstanding. In vandag se tema hanteer ons die essensie van Lydenstyd, deur te fokus op die tradisies wat oor die jare ontstaan het en die wyse waarop Jesus ons nooi om daarmee om te gaan.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Preek OpnamesBy Simondium Familiekerk