Preek Opnames

Erediens - 18 Januarie 2026


Listen Later

Prediker: DJ Muller
Teks: Verskeie
Tema: Waardes vir die kerk én die lewe

Eenvoud, egtheid, inklusiwiteit en diensbaarheid is ons gemeente se waardes. Dit vind duidelik neerslag in hoe ons gemeente-dinge doen, maar wat as hierdie waardes ook in jou lewe by die huis en werk as rigtinggewers dien? Het Jesus ook hierdie waardes modelleer tydens Sy lewe op aarde?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Preek OpnamesBy Simondium Familiekerk