Preek Opnames

Erediens - 20 Julie 2025


Listen Later

Teks: Lukas 10
Prediker: DJ Muller
Tema: Wanneer is besig-wees genoeg?

Produktiwiteit! Dis iets waarna ons daagliks streef. Ons gebruik hulpmiddels soos outomatisering en kunsmatige intelligensie om dit te verhoog. Waarom? Omdat ons meer wil doen. Ons wil beter presteer. Dit voel selfs goed om te vertel hoe besig ons is — dat ons nie altyd by alles uitkom nie.

Selfs in die kerk jaag ons soms nóg ’n projek, nóg ’n bediening, nóg meer diensbaarheid na. Is dit verkeerd? Nie noodwendig nie. Maar óók ja. Wanneer is besig-wees genoeg?

Jesus se antwoord op hierdie vraag mag jou dalk verras.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Preek OpnamesBy Simondium Familiekerk