Gereformeerde Kerk Kaapstad Eredienste

Erediens 2024-10-13 | Gee oor aan God


Listen Later

God is oneindig lief vir ons en sorg vir ons, reg? Hoekom is dit dan so moeilik om dit waarvoor ons lief is, aan Hom oor te gee?

Jogebed plaas haar baba in 'n mandjie in die Nyl. Wat dink sy? Miriam hou van 'n afstand af dop...Wat moet jy in 'n mandjie plaas en aan die Here oorlaat?

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Gereformeerde Kerk Kaapstad ErediensteBy Gereformeerde Kerk Kaapstad