Preek Opnames

Erediens - 21 Augustus 2022


Listen Later

Prediker: Nadia Muller
Teks: Spr. 2

Ons het oor keuses gesels. So baie hiervan maak ons daagliks sonder om werklik daaroor na te dink, of selfs vir God vir leiding te vra. Sommige hiervan is klein, en sommige groot. Hoe sou dit wees as ons God ken in elke keuse? Selfs dié waaraan ek nie noodwendig doelbewus wil dink nie. “Ken Hom in al jou weë!” Onthou jy daardie liedjie?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Preek OpnamesBy Simondium Familiekerk