Preek Opnames

Erediens - 21 Julie 2024 (Dr. Siegfried Louw)


Listen Later

Baie keer word ons lewens té besig, té vol en té gejaag. Dan bars ons damwalle en veroorsaak dit groot skade. Siegfried gesels oor wat ons kan doen wanneer ons op hierdie punt kom. Ons kyk na wat Jesus ons leer hieroor en fokus op hoe nuwe insigte ons kan help om 'n nuwe uitsig te hê.

Teks: Matteus 6:22-34 (2020-Vertaling)
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Preek OpnamesBy Simondium Familiekerk