Preek Opnames

Erediens - 21 September 2025


Listen Later

PREDIKER: Nadia Muller
TEKS: Psalm 113
TEMA: God wat afbuk en optel

Ons weet God is groot en almagtig, ons weet Hy is die Skepper van hemel en aarde, maar ons vergeet soms dat dieselfde God ook afbuk en ons van die ashoop af optel, ons uit die stof ophelp en afskud. En dit is dieselfde God wat dit vir almal doen – of ons dink hulle verdien dit of nie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Preek OpnamesBy Simondium Familiekerk