Preek Opnames

Erediens - 23 Junie 2024


Listen Later

Prediker: DJ Muller
Teks: Johannes 13
Tema: Die Jaar van Jesus: Diensbare leierskap

Dit gaan nie so goed met die wêreld soos was ons wil hê dit moet gaan nie. Daar is oorloë, korrupsie, hongersnood, armoede en algemene verval. Lyk die wêreld dalk so omdat ons wag vir iemand anders om dinge beter te maak? Mis ons dalk belangrike geleenthede omdat ons met ons koppe in die wolke leef?
Ons gesels Sondag oor hoe Jesus se dissipels
'n "crucial" geleentheid gemis het om diensbaar te wees. Ons kyk veral na hoe Jesus daarop reageer en daaroor voel.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Preek OpnamesBy Simondium Familiekerk