Preek Opnames

Erediens - 26 Januarie 2025


Listen Later

Prediker: Nadia Muller
Teks: Psalm 19

Psalm 19 is ’n bekende Psalm wat soveel diep en mooi waarhede bevat. Om hierdie Psalm se boodskap ten volle te verstaan, delf ons dieper in die poësie van dié Psalm.

Dit sal ons help om die wonderlike prentjie wat hierdie Psalm van God skets – as die Een wat alles insluit, alles weet, en almal ken – nog dieper te verstaan. Analise van Psalm 19
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Preek OpnamesBy Simondium Familiekerk