Preek Opnames

Erediens - 29 Oktober 2023


Listen Later

Prediker: Nadia Muller
Teks: 2 Petrus 1:1-15
Tema: 3rde deug: “Godliness”

Wat beteken dit? Godsvresend, Goddelike natuur, lewe wat God dien, lewe met Godsvrug.
 
Dit is baie meer as net 'n morele en mooi lewe leef, dit gaan oor die besef dat God se teenwoordigheid in ons lewens blywend en alomteenwoordig is. Ons dien 'n lewende en  persoonlike God - hoe getuig my lewe van dit? Luister ook hier na die lied.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Preek OpnamesBy Simondium Familiekerk