Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Silvertonkruin is gevestig in die tradisie van die Nederduitse Gereformeerde Kerk van Suid-Afrika (N.G.K.). Hier staan die verkondiging van die Bybel - die Woord van God - sentraal. Ons streef dit na ... more
FAQs about Eredienste:How many episodes does Eredienste have?The podcast currently has 16 episodes available.
August 02, 2020Wees wys | 02 Augustus 2020 | 1 Konings 3:2-15Baie welkom by vanoggend se diens....more39minPlay
July 26, 2020Vuur & flam | 26 Julie 2020 | Handelinge 28:1-5 | Ds. Vanwyk FischerBaie welkom by vanoggend se Erediens. Ons hoop en ons gebed is dat u die erediens saam met ons sal geniet....more41minPlay
July 19, 2020Byt vas... | 19 Julie 2020 | Openbaring 3:7-13 | Hannes van DeventerBaie welkom by vanoggend se Erediens. Ons hoop en ons gebed is dat u die erediens saam met ons sal geniet....more38minPlay
July 12, 2020Erediens | 12 Julie 2020 | Markus 10:35-45 | Ds. Vanwyk FischerBaie welkom by vanoggend se Erediens. Mag die genade van die Here met u wees tydens die diens....more47minPlay
July 05, 2020Erediens | 05 Julie 2020 | Ds. Vanwyk Fischer | Josua 1:1-6; 11:16-23Baie welkom by ons erediens. Mag die genade van die Here by jou wees tydens die erediens.Ons offergawes gaan vanoggend aan die Bybelgenootskap. Bydrae kan gemaak word deur middel van EFT oorbetaling of met die Zapper-toep. Al hierdie inligting is op ons webtuiste beskikbaar.https://silvertonkruins.co.za/offergawesLees ons Kruin-o-gram: https://silvertonkruins.co.za/kruinogramBesoek ons nuwe webtuiste: https://silvertonkruins.co.zaSosiale Media:Facebook: @SilvertonkruinInstagram: @Kruinjeug_ng...more49minPlay
June 25, 2020Erediens 28 Junie 2020 | Romeine 6:12-23 | Hannes van DeventerBaie welkom by ons erediens. Mag die genade van die Here by jou wees tydens die erediens. Ons offergawes gaan vanoggend aan die Voedingskemas van die gemeente. Bydrae kan gemaak word deur middel van EFT oorbetaling of met die Zapper-toep. Al hierdie inligting is op ons webtuiste beskikbaar. https://silvertonkruins.co.za/offergawes Lees ons Kruin-o-gram: https://silvertonkruins.co.za/kruinogram Besoek ons nuwe webtuiste: https://silvertonkruins.co.za Sosiale Media: Facebook: @Silvertonkruin Instagram: @Kruinjeug_ng...more40minPlay
FAQs about Eredienste:How many episodes does Eredienste have?The podcast currently has 16 episodes available.