Nuus

Erik Menendez parool geweier, Lyle kom vandag voor


Listen Later

Erik Menendez is parool geweier na tien ure se getuienis voor Kalifornië se paroolraad. Die raad het spesifiek beswaar gemaak teen sy oortredings in die tronk en vorige kriminele aktiwiteite voordat hy sy ouers Jose en Kitty vermoor het in Beverley Hills in 1989. Sy broer, Lyle, sal na verwagting vandag sy eie parool verhoor hê. Beide broers is in aanmerking gebring vir paroolvrylating nadat hulle in Mei deur 'n regter hervonnis is. Een persoon wat dankbaar is vir die beslissing in Los Angeles se distriktsprokureur Nathan Hochman.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings