Nuus

Erongo-vissermanne ruk weer op na ministerie


Listen Later

Vissermanne van die Erongo-streek het vanoggend weer 'n versoekskrif aan die lynminister gerig vir beter werksomstandighede en salarisse. Die werkers het by die ministerie se hoofkantoor in Windhoek vergader. Die uitvoerende direkteur van die ministerie, Teofelus Nghitila, het in 'n reaksie op die vissers gesê die ministerie is bewus van die werkers se eise, hoewel sommige buite sy mandaat val.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings