Nuus

Eskom klaar verwarring oor Koeberg-geskille op


Listen Later

Eskom sê twee kontraktuele geskille met Framatome, die kontrakteur wat die stoomopwekker by die Koeberg-kernkragaanleg moet vervang, word deur prosesse hanteer waarop ooreengekom is. Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het die kragverskaffer opdrag gegee om die Franse kernenergie-maatskappy sowat 1 miljard Suid-Afrikaanse rand te betaal oor die staking van werk in 2022 om drie stoomopwekkers by Koeberg te vervang. Eskom-woordvoerder Daphne Mokwena sê onlangse mediaberigte het blykbaar twee aparte regsprosesse verwar:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings