Nuus

Etunda se eerste piesang-oes sal Augustus begin


Listen Later

Die Etunda groenskema-projek in die Omusati-streek het 'n proefpiesangplantasie in Januarie 2025 begin en daar word verwag dat die eerste oes tussen Augustus en September vanjaar ingebring sal word. Bestuurder Sacky Shilyomunhu sê dat altesaam 12 000 piesangbome plaaslik verkry is, en hul groei is baie belowend.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings