Nuus

EU belê miljarde euro plaaslik


Listen Later

Die Europese Unie se belegging in Namibië se groen toekoms sal na verwagting miljarde euro in die plaaslike ekonomie bring, volgens die Europese Unie-kommissaris vir Internasionale Vennootskappe, Jozef Síkela, tydens 'n besoek aan HyIron Oshivela. Die EU en Duitsland het gesamentlik 2 miljoen euro in NIMT belê deur middel van toelaes, terwyl Duitsland 'n bykomende 2 miljoen euro aan Cleanergy Solutions Namibia belowe het, wat bydra tot 'n vorige belegging van 13 miljoen euro. Hierdie verbintenisse is aangekondig tydens 'n besoek deur EU-parlementslede. Síkela het met Kosmos 94.1 gepraat oor die besoek en die beleggings in Namibië.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings