Nuus

EU en China vergader te midde van spanning


Listen Later

Die Europese Unie en China hou vandag 'n hoëvlak-beraad in Beijing te midde van spanning met lae verwagtinge vir enige konkrete bilaterale ooreenkomste. Die beraad, wat veronderstel was om 'n tweedaagse aangeleentheid te wees, is ook vroeër vandeesmaand deur Beijing tot 'n enkele dag se geleentheid gekondenseer. President Xi Jinping en die president van die Europese Kommissie Ursula von der Leyen het vergader. Sy sê die verhouding tussen China en Europa moet weer gebalanseer word.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings