Nuus

EU, Namibië bevestig samewerkingsbande


Listen Later

Die 2025 Namibië-Europese Unie Vennootskapsdialoog is in Windhoek aan die gang. Die eendag-dialoog sal fokus op kwessies van ekonomiese en ontwikkelingsamewerking op die gebied van energie, kritieke grondstofwaardekettings, vroue, vrede en veiligheid. Die Europese Unie-ambassadeur in Namibië, Ana-Beatriz Martins, het by die geleentheid gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings