Nuus

EU probeer handelsoorlog met VSA voorkom


Listen Later

Die Europese Unie berei 'n pakket tariewe voor wat op goedere ter waarde van 84 miljard Amerikaanse dollar teen die VSA gehef sal word, terwyl hy pogings verskerp om 'n handelsooreenkoms te bereik en 'n trans-Atlantiese handelsoorlog met president Donald Trump te voorkom. Dit kom na president Donald Trump 30 persent tariewe opgelê het, geldig vanaf 1 Augustus. Dr. Gillian Tett, Britse skrywer en hoof van Kings College in Londen sê so ‘n handelsoorlog sal uiters skadelik wees vir die wêreldekonomie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings