Nuus

EU-rolprentfees ondersteun ook Kino Namibia


Listen Later

Die EU-rolprentfees 2025 sal die jeug as dryfvere van verandering beklemtoon deur jong kreatiewe mense en plaaslike rolprentmakers te ondersteun. Tydens die bekendstelling in Windhoek het die EU-adjunk-sendinghoof, Ian Dupont, gesê die fees sal inisiatiewe soos Kino Namibia ondersteun, wat onlangs 78 jongmense in basiese rolprentvervaardiging opgelei het.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings