Nuus

EU stel sy prioriteite vir COP30


Listen Later

Die Europese Parlement het sy prioriteite vir die Verenigde Nasies se Klimaatsveranderingskonferensie in Brasilië volgende maand aanvaar. COP30 sal fokus op pogings wat nodig is om die wêreldtemperatuur tot 1,5 grade Celsius te beperk, en vordering met die finansieringsbeloftes wat by COP29 gemaak is. 'n Lid van die Europese Parlement, Lídia Pereira, sê hulle wil hê dat lande hul billike deel moet bydra tot die verskaffing van voldoende klimaatsfinansiering:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings