Nuus

Europa het Amerika nodig vir verdediging: Rutte


Listen Later

Navo se sekretaris-generaal, Mark Rutte, sê Europa kan homself nie sonder Amerika se ondersteuning verdedig nie. Dit volg nadat sommige Europese politici 'n afsonderlike Europese Weermag voorgestel het weens twyfel oor die Amerikaanse president, Donald Trump, se verbintenis tot die vasteland se sekerheid. Spanning oor Groenland het die kwessie vererger. Rutte waarsku Europese nasies dat hulle verdedigingsbegrotings tot tien-persent verhoog moet word indien hulle dit regtig alleen wil doen:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings