RSG Sport

Ewie Cronjé


Listen Later

Ewie Cronje, voormalige president van die Vrystaatse Krieketunie en die pa van die voormalige Protea-kaptein Hansie Cronje, is oorlede. Hy het kanker gehad. Sy seun, Frans, het sy afsterwe op sosiale media bevestig. Cronje was 'n gerespekteerde sportadministrateur aan die Universiteit van die Vrystaat en 'n Afrikaanse krieketkommentator. Hy word ook oorleef deur sy vrou, San-Marie, en dogter Hester Parson.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RSG SportBy RSG