Nuus

F1: Bestuurderskampioenskap in die lug


Listen Later

Red Bull-renjaer Max Verstappen het die Katar Grand Prix gewen en seker gemaak die bestuurderskampioenskap word die naweek in die seisoen se laaste wedren in Abu Dhabi bepaal. McLaren se alternatiewe strategie het hom duur te staan gekom met Oscar Piastri wat tweede was en die kampioenskapsleier, Lando Norris, vierde. Carlos Sainz van Williams het derde geëindig. Verstappen, wat sy vyfde agter eenvolgende titel nastreef, is nou 12 punte agter Norris, met Piastri 16 punte agter. Verstappen sê hulle strategie was perfek:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings