FAFA tree toe vir landbou-vrywaring van grootmaat brandstof aankope
Die plaaslike landbousektor is op hol na die energieminister, Modestus Amutse, tydens die brandstofprys aankondiging gesê het dat vulstasies nie grootmaat brandstof aan mense sonder ‘n verbruikersinstallasiesertifikaat, mag voorsien nie.