SA Gemeente Londen Preke - audio

Faith at Work 1 (audio)


Listen Later

Ons begin vandag met 'n exciting nuwe preekreeks genaamd Faith at Work. Die grootste challenge wat ons as christene hier in Londen beleef, is seker om effektief ons geloof te kan deel aan ons kollegas by die werk. Hierdie reeks gaan ons help om meer doeltreffend hiermee te wees.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SA Gemeente Londen Preke - audioBy Rian Steyn