Die FAN Meat-kantoor van die Vleisraad het bekend gemaak dat die Vleisraad Inspekteurs aangestel het om oudits op plase uit te voer vir die verifiëring van die implementering van FAN-vleisreëls en -standaarde. Die hoof van FAN Meat by die Vleisraad, Johan Engelbrecht is ons gas: