Kosmos 94.1 Landbou

FAN Meat-skema onder bespreking.


Listen Later

Die Vleisraad van Namibië het, te midde van die droogte toestande wat oor groot dele van die land ‘n impak gehad het, ‘n nuwe sertifisering vir vleis bekendgestel. Lewendehawe wat grane gevoer is en nie op die veld gewei het nie, het ‘n hoër konsentrasie voer ontvang en kwalifiseer nie om onder die FAN Meat-skema as vrylopend geklassifiseer te word nie. Volgens die nuwe standaard kan alle lewendehawe wat gevoer is onder die FAN Meat Graangevoerde kategorie geklassifiseer word. Die produk word steeds as hormoon- en antiobiotika-vry bemark, met respek vir dierewelsyn. Die oorsprong kan ook steeds bepaal word. Dr Anja Boshoff -De Witt van die Vleisraad verduidelik aan Kosmos 94.1 Landbounuus:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1