
Sign up to save your podcasts
Or


Wys my iemand wat nog nooit gesukkel het met gebed nie en ek wys jou iemand wat nog nooit probeer bid het nie. Een van die belangrikste dinge en die grootste voorregte van ons geloofslewe is dat ons kan en mag bid. Tog sukkel ons daarmee. Vandag probeer ons verstaan waarom ons sukkel en wat om daaraan te doen.
By KerksondermureWys my iemand wat nog nooit gesukkel het met gebed nie en ek wys jou iemand wat nog nooit probeer bid het nie. Een van die belangrikste dinge en die grootste voorregte van ons geloofslewe is dat ons kan en mag bid. Tog sukkel ons daarmee. Vandag probeer ons verstaan waarom ons sukkel en wat om daaraan te doen.