SA Gemeente Londen Preke - audio

Fasette van vergifnis


Listen Later

Vergifnis is soos ‘n diamand met verskillende fasette. Om werklik die Here se plan met ons lewens en die wêreld te verstaan te verstaan is dit nodig dat ons ‘n paar van hierdie fasette baie goed verstaan en toepas. Ons kyk dus hierdie week saam na vyf aspekte van dit wat die Bybel oor vergifnis leer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SA Gemeente Londen Preke - audioBy Rian Steyn