Die voorsitter van die Amerikaanse Federale Reserweraad, Jerome Powell, veroordeel die Departement van Justisie se jongste strafregtelike aanklag, wat verband hou met sy getuienis voor die Senaat se Bank-komitee verlede Junie. Die getuienis het deels betrekking gehad op 'n meerjarige projek om geskiedkundige Federale Reserweraad-kantoorgeboue op te knap. Powell sê hierdie ongekende optrede moet in die breër omvang van die Trump-administrasie se dreigemente en voortdurende druk gesien word: