Nuus

Fed hou koers onveranderd


Listen Later

Die Amerikaanse Federale Reserwebank se voorsitter, Jerome Powell, sê die sentrale bank moet onafhanklik bly om te keer dat monetêre beleid as politieke hefboom gebruik word. Beleidsmakers het met 10-2 gestem dat die sentrale bank se basiese koers tussen 3,5- en 3,75-persent bly. President Donald Trump het Powell al dikwels gekritiseer omdat hy nie die koerse vinnig genoeg sny nie. Powell sê hy en sy kollegas is vasbeslote om die bank se onafhanklikheid te handhaaf:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings