Nuus

Feestyd-misdaad aan kus neem af, behalwe vir dwelms


Listen Later

Die feestyd staan einde se kant toe met skole wat volgende week oopmaak. Die Erongo-polisie se bevelvoerder, kommissaris Nikolaus Kupembona, het met die nasionale uitsaaier gepraat oor misdaad aan die kus. Dwelms was ‘n groot kommer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings