Nuus

Feite kritiek in SA immigrasiedebat


Listen Later

Die Ahmed Kathrada-stigting sê Suid-Afrika se immigrasiedebat moet gelei word deur feite, nie waninligting nie. Die stigting sê migrante maak ongeveer vier persent van die land se bevolking uit en is nie die belangrikste oorsaak van die druk op openbare dienste nie. Die stigting se teen-rassismebestuurder, Rethabile Ratsomo, sê werkloosheid, misdaad en swak dienslewering is die werklike bekommernisse. Blywende oplossings vereis werkbare regeringsoptrede:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings