Die regering se geld is op, en hy soek ekstra geld om steeds sy R350 toelaag te betaal wat sedert Covid-19 aan werkloses betaal word. 'n Verhoging in BTW is glo een van die maniere om die ekstra geld te verhaal...
Paul Mashatile belowe weer dat beurtkrag teen volgende jaar iets van die verlede sal wees.
Die ANC wil nie meer saam met die EFF werk in die Johannesburg metro nie, en sal dalk die DA se mosie steun dat die metroraad ontbind moet word.
Is ons rerig geboelie om duur Covid-19 kontrakte te aanvaar?