
Sign up to save your podcasts
Or


- Die ANC kan net op een manier reageer, selfs al word burgerlikes in Israel doodgeskiet deur Hamas
- Die Suid Afrikaanse regering weet nie hoe ’n oplossing lyk nie, selfs al word dit op ’n skinkbord aangebied.
SASSA kry nog 'n afhanklike by.
President Cyril Ramaphosa is 5 jaar later steeds besig om planne te maak oor ’n kleiner kabinet.
Die polisie is lui.