
Sign up to save your podcasts
Or


Die Moonshot pakt sal voortaan bekend staan as die Veelparty Handves vir Suid Afrika. 'n Naam wat nie juis veel opgewondenheid wek nie. Hul prioriteite lyk ook nie juis anders as dit wat reeds aan kiesers belowe word nie.
SAMWU sê daar is geld om Tshwane metro werkers se salarisse te betaal. Die stad het glo R1,9 miljard ontvang van die Nasionale Tessourie, maar kan daardie geld sommer net vir salarisse gebruik word?
- Hoofregter Raymond Zondo sê indien iemand weer die staat wil kaap, sal hulle slaag, want die parlement sal nie daartoe in staat wees om hulle te stop nie omdat “niks nog verander het, sedert hy sy aanbevelings gemaak het oor staatskaping nie”.
- Eskom hoë Karen Pillay geskors
Die Nasionale Gesondheids Versekering kom vir jou. Die wetgewing is gister in die parlement goedgekeur.
Is dit tyd vir ’n paralelle staat?