Oudpresident Jacob Zuma se vrylating is net weereens 'n bewys dat selfs die "goeie" ANC enige iets sal doen vir die "slegte" ANC, en dat reg en geregtigheid in die proses in die hek sal duik.Die laags betaalde Tshwane metro werker verdien eintlik baie meer as die gemiddelde werker in Gauteng.