ActionSA en die Patriotic Alliance het die DA gevra om 'n formele onderneming te onderteken dat hy nie saam met die ANC sal werk na afloop van volgende jaar se verkiesing nie. Hoekom is dit so moeilik vir die DA om daardie deur toe te maak?Magsmisbruik is dalk eersdaags 'n strafregtelike misdaad. So sê president Cyril Ramaphosa, wat homself ook maar gereeld skuldig maak aan magsmisbruik.