
Sign up to save your podcasts
Or


Thapelo Amad bedank as burgemeester van Johannesburg.
Die ANC steun glo Kgosientso Ramokghopa se plan om die kragkrisis die hoof te bied.
’n Miljard rand sodat die koning van die Verenigde Arabiese Emirate vakansie kan hou in Suid Afrika.
Andre de Ruyter stem in om voor die parlement te verskyn, oor die bewerings van korrupsie, bedrog, diefstal, wanadministrasie, sabotasie, gebrek aan gevolgebestuur, kartelle en ander finansiële ongerymdhede by Eskom.
Inflasie bly hardnekkig hoog.
Markus Jooste mis sy eerste hofverskyning in Duitsland.
Die onwettige PEU slimmeter kontrak spook steeds by die Tshwane metro
Die nuwe Kieswet is deur president Cyril Ramaphosa onderteken.