’n Moontlike verligting in die dieselprys, as jy diesel koop vir jou kragopwekkerDie polisie systap vrae oor wat hulle gedoen het met die inligting wat Andre de Ruyter aan hulle verskaf het oor bedrog en korrupsie by Eskom.Die EFF en die ANC is bedmaats, maar tog van bed en kas geskei.