
Sign up to save your podcasts
Or


Andre de Ruyter stem in om voor die parlement te verskyn, oor die bewerings van korrupsie, bedrog, diefstal, wanadministrasie, sabotasie, gebrek aan gevolgebestuur, kartelle en ander finansiële ongerymdhede by Eskom.
Inflasie bly hardnekkig hoog.
Markus Jooste mis sy eerste hofverskyning in Duitsland.
By Anton MeijerAndre de Ruyter stem in om voor die parlement te verskyn, oor die bewerings van korrupsie, bedrog, diefstal, wanadministrasie, sabotasie, gebrek aan gevolgebestuur, kartelle en ander finansiële ongerymdhede by Eskom.
Inflasie bly hardnekkig hoog.
Markus Jooste mis sy eerste hofverskyning in Duitsland.