Feite Wen

Môre Môre - Dink jy Vladimir Putin steur hom aan Alan Winde se dreigement van inhegtenisneming?


Listen Later

  • Daar hang vrae oor die intelligensie verslag waarop Andre de Ruyter staatgemaak het, toe hy die bewerings gemaak het dat senior politici betrokke is by Eksom bedrog en korrupsie.
  • Wie gaan die nuwe burgemeester van Johannesburg word? Koalisievennote van die DA is ongelukkig met die party se optrede…
  • Die premier van die Wes-Kaap, Alan Winde sê hy sal die Russiese president Vladimir Putin in hegtenis laat neem indien hy sy voete in die provinsie sit.

  • ...more
    View all episodesView all episodes
    Download on the App Store

    Feite WenBy Anton Meijer