
Sign up to save your podcasts
Or


Die Moonshot pakt sal voortaan bekend staan as die Veelparty Handves vir Suid Afrika. 'n Naam wat nie juis veel opgewondenheid wek nie. Hul prioriteite lyk ook nie juis anders as dit wat reeds aan kiesers belowe word nie.
SAMWU sê daar is geld om Tshwane metro werkers se salarisse te betaal. Die stad het glo R1,9 miljard ontvang van die Nasionale Tessourie, maar kan daardie geld sommer net vir salarisse gebruik word?
By Anton MeijerDie Moonshot pakt sal voortaan bekend staan as die Veelparty Handves vir Suid Afrika. 'n Naam wat nie juis veel opgewondenheid wek nie. Hul prioriteite lyk ook nie juis anders as dit wat reeds aan kiesers belowe word nie.
SAMWU sê daar is geld om Tshwane metro werkers se salarisse te betaal. Die stad het glo R1,9 miljard ontvang van die Nasionale Tessourie, maar kan daardie geld sommer net vir salarisse gebruik word?