Feite Wen

Môre Môre - Nog 'n BTW verhoging ons voorland? Die regering se geld is op...


Listen Later

  • Die regering se geld is op, en hy soek ekstra geld om steeds sy R350 toelaag te betaal wat sedert Covid-19 aan werkloses betaal word. 'n Verhoging in BTW is glo een van die maniere om die ekstra geld te verhaal...
  • Paul Mashatile belowe weer dat beurtkrag teen volgende jaar iets van die verlede sal wees.
    • Die ANC wil nie meer saam met die EFF werk in die Johannesburg metro nie, en sal dalk die DA se mosie steun dat die metroraad ontbind moet word.
    • Is ons rerig geboelie om duur Covid-19 kontrakte te aanvaar?
    • ...more
      View all episodesView all episodes
      Download on the App Store

      Feite WenBy Anton Meijer