Die Suid Afrikaanse regering loof die Zimbabwiese regering vir 'n goed georganiseerde verkiesing. Hy sê egter niks oor die waarnemers wat gesê het die verkiesing was nie vry en regverdig nie.Die Gauteng departement van gesonheid hou vandag 'n chirurgiese marathon dag, om die agterstand met operasies in die provinsie op te los. Is dit slim?