Nuus

Fel kritiek op nuwe wet rakende grond


Listen Later

Die Vereniging vir Ekonomiese Beleidsnavorsing, Epra, sê in 'n verslag oor die nuwe wet rakende landbougrond dat 'n totale verbod op buitelandse eienaarskap van kommersiële landbougrond beleidsrisiko verhoog, kapitaal- en tegnologiebeleggers afskrik en die aandag aflei van die werklike beperkings op produktiwiteit en indiensneming. Kosmos 94.1 Nuus het met Eben de Klerk van Epra gepraat wat sy kommer uitspreek oor die wet.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings