Spektrum

Ferdinand W Gernandt -The God Assignment


Listen Later

Met al die onheilsnuus en donker berigte in die media deesdae, het ons iets inspirerends en hoopvols vir jou. Ons gesels met Ferdinand W Gernandt oor sy boek, The God Assignment, wat sy aangrypende reis deur valse beskuldigings, onregmatige gevangenisstraf en geestelike oorlogvoering beskryf, en hoe hy nie as ’n slagoffer daaruit gekom het nie, maar as ’n instrument vir Goddelike doel. Spektrum Podcasts
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpektrumBy Radio Pulpit